Die Rapportryerskorps is ’n organisasie wat gereeld na instellings soos aftreeoorde en skole uitreik om hulp te lewer. Niel du Toit en Wessel du Toit van die Caledon-Rapportryers het verlede Vrydag (1 November) ’n baie welkome skenking van 100 paar skoolskoene aan die Hoërskool Riviersonderend oorhandig. Die skoene was ’n skenking van Paul Roos Gimnasium aan die Caledon-Rapportryers.
Rapportryers skenk skoene
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.