Die gereelde weeklikse parkrun, wat elke Saterdagoggend by die Caledon-gholfbaan plaasvind, het onlangs ’n effense ander kleur aangeneem. As deel van ’n geldinsamelingsprojek van die Hoërskool Overberg se leerderraad is ’n kleurloop (colour run) Saterdag 27 Julie aangebied en deelnemers het dit terdeë geniet.
Ovies gee hardloop kleur
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.