Die Passiespel, wat in April by die Ou Hawe aangebied word, bly ’n hoogtepunt op menige mens se kalender.
Die opvoering oor Jesus se kruisiging vind op 7 April om 20:00 by die Ou Hawe in Hermanus plaas. Kaartjies kos R150 per volwassene en R50 vir kinders en is by Computicket beskikbaar.
Die organiseerders is op soek na spelers. Enigeen wat belangstel, kan Anschen du Plessis by 079 564 0557 bel.




