Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
New De Mond trail
CapeNature is excited to announce the launch of South Africa’s first slow-hiking trail at the beautiful De Mond Nature Reserve, just a stone’s throw from the historic seaside town of Arniston.
-
Prokureur vertel oor borskanker
Borskanker is die mees algemene vorm van kanker onder Suid-Afrikaanse vroue en volgens die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) se register van 2019 loop een uit 27 vroue die gevaar om borskanker op te doen.
-
Maak Kerstyd kinderharte bly
Opwinding oor Kersfees is reeds aan die opbou met die kleinspan wat al begin dink aan wat hulle alles in hul briefies aan Kersvader wil lys. Maar vir talle minderbevoorregte kinders is Kersgeskenke iets waaroor hulle net kan droom aangesien…
-
Library a beacon of hope in TWK
The community of Bereaville, on the outskirts of Genadendal, celebrated a significant milestone when Theewaterskloof Executive Mayor Tienie Zimmerman opened the Bereaville Library last week.
-
-
Gansbaai se goue meisie weer bo
Vir haar is haar herkoms belangrik, en dit is waarom haar tesis gehandel het oor Bientang, ’n sogenaamde inheemse vrou wat in ’n grot in Hermanus gebly het.
-
Recycling is important
According to the South African Plastics Recycling Organisation, only 7,5% of South Africans actively recycle.
-
Biblioteek hou kinders só besig
Die aantal kinders wat aan die afgelope skoolvakansieprogram van die Caledon-biblioteek, in samewerking met die Caledon-museum en die departement van sport, kuns en kultuur, deelgeneem het, is ’n klinkklare bewys van die sukses en gewildheid van hier
-
-
Middagtee ’n groot sukses
Caledon se Holy Trinity Anglikaanse kerk het Sondag 6 Oktober ’n swierige middagtee aangebied.








