Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hartseer einde tot soektog na Gansbaai kind
Die soektog na ’n jong seun wat Woensdag in die Gansbaai-hawe onder die see verdwyn het, het hartseer geëindig toe sy liggaam gister gevind is.
-
Primary School Head Leaders for 2020 at Curro Hermanus
Primary School Head Leaders for 2020 at Curro Hermanus
-
-
Local artist’s passion lives on
HERMANUS – Alyson Guy has lived for her art and being creative since her youth.
-
Overberg Disaster team worried about 2 district hotspots
17 June 2020: The number of positive Coronavirus cases has risen rapidly in the Overberg in recent days. There are now 565 positive cases in the district – an increase of 68 in just one day.
-
Leer by die natuur
As daar nie ‘n “lenteliedjie” vir die winter is nie, maak ons vandag gou een vir die Overstrand. “Dis heerlike winter, die son skyn vandag …” En die goeie nuus is: In die Overberg sal minder gebibber word as elders…
-
FynArts Select 2020 At Home goes digital online
HERMANUS – For the very first time the Hermanus FynArts hosted a selection of digital events, due to the lockdown restrictions on social gatherings.
-
Son eers weer Dinsdag met ons
Eindelik goeie wintereën vir die Wes- en Suidwes-Kaap! En dit ná enkele uiterstes in die bolug, wat klaarblyklik deel is van die vermeende klimaatsverandering. Eers sien ons die Atlantiese en Indiese hoogdrukstelsels soos twee ramme wat mekaar takel, maar albei…
-
Kleinmonder se boek amper reg
Een van Suid-Afrika se bekendste grilboek-skrywers, De Wet Hugo, het sy hand aan ’n nuwe avontuur-genre gewaag met sy nuwe boek, Die gevaarlikste speletjie op aarde.
-
Geen reën verwag
Die onrustige hoogdrukke weerskant van ons land gaan nou die derde week binne met hul geneuk. Maar dit is dalk alles ten goede. Dit is waarskynlik die groot rede waarom die Arktiese vog tot vroegweek nie eens halfpad na ons…







