Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bekende skrywer gaan na plek sonder selfoonsein om te skryf
Chanette Paul, die bekende skrywer van Stanford vertel vir Rick Marais van die Hermanus Times waarom sy in afsondering in die Klein Karoo gaan skryf het aan haar nuwe boek
-
WKB op soek na bloed
Die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKB) doen ’n ernstige beroep op alle bloedskenkers om bloed te skenk aaangesien bloedvoorraad tans kritiek laag is.
-
Gaan vir jou opvolgdosis
Altesaam 211 977 inwoners van die Overberg is reeds teen die koronavirus ingeënt. Dit sluit gesondheidswerkers en onderwysers in.
-
Michelle meer as net ’n bestuurder
Vrouerugby in die Overberg het die afgelope paar jaar aansienlik gegroei. Bianca Du Plessis het met Michelle Bosch daaroor gesels. Bosch is ook die spanbestuurder van Boland Vrouerugby.
-
Death of female empowerment activist
One of a kind and an incredible women who focused on helping her community was how a friend described Grabouw female empowerment activist Alfra Cox.
-
-
In court for murder
A 44-year-old woman appeared in the Hermanus Magistrates’ Court early this week after allegedly stabbing a man to death during an argument.
-
Dankie, brandbestryders!
Nadat meer as 5 000 hektaar se plantegroei afgebrand is en inwoners gevrees het vir hul veiligheid en of hul huise deur die Kleinmond-brand geraak kon word, is dit nodig om die mense te bedank wat gehelp het om die…
-
Passievol oor hul buurt
’n Groep jong mans van Struisbaai, wat hulself die Jah Mans noem, het besluit om skouer aan die wiel te sit en met slegs ’n paar besems, ’n selfgeboude waentjie en harke hul buurt skoon te hou.
-
Bekende gesig in Hermanus oorlede
Willem Jantjies was jare lank ’n bekende gesig in Hermanus se strate.








