Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Many say 2021 a better season
Last year was a whirlwind of ups and downs for the tourism industry, but how did our tourism industry do over this past festive season and how did it compare to 2020 and even the 2019 seasons?.
-
Alles weggebrand
Hoewel hulle alles, waaronder onvervangbare familiefoto’s, verloor het toe vlamme hul huis verswelg het, is ’n gesin van Bredasdorp dankbaar dat hul lewens gespaar is.
-
-
-
Groot brand ruk Kleinmond
Kort na die feestyd het Kleinmond letterlik die brandpunt vir brandweerwaens en brandbestrydingshelikopters geraak nadat ’n veldbrand die afgelope Saterdagoggend uitgebreek het by die departement van bosbou, visserye en die omgewing (DEFF) se eiendom
-
Groot skade gely na vlamme, oorstromings
Altesaam 17 gesinne is haweloos gelaat nadat hul wonings in Riemvasmaak, Caledon, Saterdag afgebrand het.
-
Huawei making a difference
Connectivity is key, but what is an effective and efficient way of providing fibre, and what differentiates Huawei Technologies solutions from solutions used by others when it comes to fibre deployment to customers’ premises?
-
Vyf dood in botsing
Een baan is tans gesluit ná ’n botsing vroeër vanoggend op die R321 tussen Villiersdorp en Grabouw.
-
Vrou verloor lewe in botsing
’n 49-Jarige vrou het gister haar lewe verloor toe die bakkie waarin sy ’n passasier was teen ’n padskraper op die N2 gebots het.
-
Elim moord: Moontlikheid van meer verdagtes ondersoek
Die Bredasdorp-polisie ondersoek die moontlikheid dat meer verdagtes by die moord op ’n enkelma van Elim betrokke was.








