Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Dankie, brandbestryders!
Nadat meer as 5 000 hektaar se plantegroei afgebrand is en inwoners gevrees het vir hul veiligheid en of hul huise deur die Kleinmond-brand geraak kon word, is dit nodig om die mense te bedank wat gehelp het om die…
-
Passievol oor hul buurt
’n Groep jong mans van Struisbaai, wat hulself die Jah Mans noem, het besluit om skouer aan die wiel te sit en met slegs ’n paar besems, ’n selfgeboude waentjie en harke hul buurt skoon te hou.
-
Bekende gesig in Hermanus oorlede
Willem Jantjies was jare lank ’n bekende gesig in Hermanus se strate.
-
Officials from the UIF to visit Mount Pleasant soon
The next visit by officials from the Unemployment Insurance Fund (UIF) to the Overstrand is scheduled to take place on 24 and 25 January at the Moffat Hall in Mount Pleasant.
-
Robbery worries
What used to be a quiet and peaceful environment has now turned into a crime hotspot after a parolee robbed one woman and attacked two others in their home in Onrus.
-
Conrad ’n man met ’n groot hart
’n Paar dae voor Kersfees het ’n geliefde inwoner van Hermanus sy lewe in ’n botsing op die R43 tussen Hawston en Kleinmond verloor. Die voertuig waarin Conrad Oosthuizen (45) gery het, het net ná 17:00 op 20 Desember teen…
-
Gemeenskap staan saam ná vlammehel
Natuurrampe soos oorstromings en brande bring dikwels die heel beste in gemeenskappe na vore. Dit is weer bewys toe 17 strukture Saterdagnag 8 Januarie in Riemvasmaak, Caledon, afgebrand en die hele gemeenskap ingespring het om die slagoffers by te s
-
Suspects nabbed for theft, attempted theft
Armed response and public safety officers have been kept busy over the past few weeks, with a number of incidents and arrests reported in and around Hermanus.
-
‘Die hartseerste dag van ons lewe . . .’
GENADENDAL – “Om te dink jy het uit jou huis gegaan met al vyf kinders, dan keer jy met net vier terug. Dit breek ’n mens.”.
-
Poskantoor loop onder rowers deur
Vier mans, van wie een gewapen was, het Woensdag 12 Januarie omstreeks 11:00 die Caledon-poskantoor binnegestorm, die posmeester gedreig en op geld aangedring, waarna hulle met hul buit weggejaag het.






