Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gesteelde bakkie ure later teruggekry
’n Inwoner van Bredasdorp is vol lof vir die polisie nadat hulle daarin geslaag het om sy gesteelde bakkie binne twee ure terug te vind.
-
Grondgrypers gestuit
Die gemeenskap van Grabouw het onlangs gewys wat vermag kan word as inwoners saamstaan en mekaar ondersteun.
-
Fiksheidsinstrukteur wil ander help
’n Rekordhouer en voormalige Mev. SA-finalis verander die lewe van bejaardes met alzheimers, demensie, disleksie en outisme.
-
Mediclinic in Hermanus kry nuwe lewe
Geïnspireer deur die nuwe toevoegings tot gesinne is die Mediclinic Hermanus trots op sy nuwe verbeterings binne die kraamafdeling en opgraderings binne die pediatriese afdeling.
-
Labrador dood in onwettige hondegeveg
‘n Sewe maande oue labrador is die naweek dood aangetref nadat sy na bewering gesteel en vir ‘n hondegeveg teen ‘n Amerikaanse veghond gebruik is.
-
Greyton hou makietie
Hulle is nie verniet die dorp van die jaar nie en daarom gaan Greyton hierdie merkwaardige prestasie vier deur ‘n behoorlike makietie te hou.
-
-
Overberg se matrieks presteer
Met ’n matriekslaagsyfer van 81,55% is die Overberg een van die distrikte wat die beste in die Wes-Kaap gevaar het.
-
Ian Roberts kom kuier
Vroeg op ’n Maandagoggend stap die bekende Suid-Afrikaanse akteur Ian Roberts rustig straat-op, op soek na die koffiewinkel waar hy gereël het om met die Hermanus Times te gesels.
-
PW’s daughter dead
It has emerged that a woman who died when the vehicle she and her husband were travelling in went over a cliff on the R44, Amelia Paschke, was the daughter of late former President PW Botha.










