Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Ontsnap uit die hel
Hy speel en lag net soos enige ander normale kind van sy ouderdom. Maar diep in sy psige dra Anele (skuilnaam) steeds die littekens wat gesinsgeweld op hom gelaat het.
-
Voorsitter sien uit na ruskans
David Coert, wat van 2011 tot 2021 die voorsitter van Boland se hoërskolerugby was, is al beloon met die beste administrateur in 2012 en 2019. Rick Marais van die Hermanus Times het met Coert oor sy loopbaan gesels.
-
-
Hy laat hom nie onderkry
Die feit dat hy nie met ’n universiteitsvrystelling geslaag het nie, het Chestiano Louw net meer vasberade gemaak om harder te werk om sy drome te verwesenlik.
-
Cheque handed to night shelter
You know something special is bound to happen when you hear a bunch of Harley Davidsons rumbling from far away before one gets to see their shiny paintwork and proud owners riding into town in a convoy.
-
-
Slangvanger het nou sy hande vol
Dit is somer . . . Dit is warm . . . Dit is slangtyd. Maar wat doen ’n mens as jy dié onwelkome gas in jou tuin gewaar? Jy bel ’n slangvanger of jou naaste polisiekantoor.
-
Enjoy sounds of music
Overstrand Arts/Kunste (OAK) invites lovers of classical music to a classical concert on Sunday 20 February at 15:30. The Clarinet and Guitar Duo will perform.
-
-
In search of the Red Disas
The Southern Overberg Botanical Society committee members from Napier recently visited the Harold Porter National Botanical Gardens in Betty’s Bay.









