Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Myddleton se kerkklok stil
Vroeg Sondagoggende het die gebeier van die St Michael and All Angels Anglikaanse kerk se kerkklok oor Myddleton weerklink. Elke Sondag vir meer as 70 jaar. Maar nie meer nie. Dis nou tjoepstil want die kerkklok is gesteel.
-
-
Verify, register for subsidised housing
Overstrand Municipality’s housing waiting list verification and registration drive has started.
-
Opsies vir park oorweeg
Volgens Dugmore is die eerste opsie om as regering met die ontwikkelaar te praat om sodoende die grond te koop sodat die inwoners daar kan bly en dan ook sodoende ander bykomende behuising te verskaf. Die ander opsie is volgens…
-
Cita hou weer Paasmark
Caledon Informal Traders Association (Cita) het Vrydag 15 April sy jaarlikse Paasmark gehou. Vanjaar is die Paasmark by die Bergsig-mini-sportterrein gehou.
-
Accused makes a bid for freedom
The man accused of murdering Sisipho Mayile and dumping her body in the Hemel-en-Aarde Valley in January was due to make a bid for his freedom.
-
Bird watching couple track oystercatcher family
They are unique, beautiful and found in the Overberg.
-
Landdros sit voet neer
Dis goeie nuus vir inwoners van Kaap Agulhas en slegte nuus vir misdadigers in die streek.
-
-
Bin your rubbish
DA members and activists under the leadership of DA Overstrand constituency head Masizole Mnqasela got their hands dirty for a good cause on Freedom Day.





