Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gansbaai: Eerste 150 trek gou in
Die name van die eerste 150 begunstigdes wat huise in die nuwe behuisingsontwikkelingsprojek in Blompark, Gansbaai, sal ontvang, sal eersdaags bekend gemaak word.
-
Moordverhoor begin binnekort
Anders as ander jongmense wat hul 21ste verjaarsdag met ’n vrolike party en vonkelwyn vier, het Nathan Telemachus sy spesiale dag (Sondag 15 Mei) somber langs sy ma se graf deurgebring.
-
Koeëlreën eis jong man
Die Hermanus-polisie het ’n dringende beroep op die gemeenskap van Hawston gedoen om hulle te help met inligting wat tot die inhegtenisneming van ’n moordverdagte kan lei.
-
Overstrand is bringing services to its people
Overstrand Municipality’s Social Development Department invites residents of the Hangklip-Kleinmond area to make use of the Thusong Mobile Outreach programme, which will be in the area on Thursday 26 May.
-
-
Mediclinic honours its top nurse
Each year Mediclinic takes a special day out to recognise its nurses for their pivotal contribution to the quality of the health care it provides.
-
Dié vallei die moeite werd
Dit is nie die Vallei van die Sluiers nie, ook nie die Vallei van Verlatenheid nie, maar wel die Elgin-vallei, wat vir menige steeds onbekend is.
-
-
Stolen goods recovered
If you live in the Caledon area and have recently been the victim of theft, chances are you may be able to get your valuables back.
-








