Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bekende fotograaf skielik oorlede
Elizma Fourie, bekende sakevrou en fotograaf van Hermanus, is op 4 November ná ’n kort siekte oorlede.
-
Vermeende rowers gevang
Twee mans wat na bewering by ’n huis in Hawston ingebreek en die inwoners gedreig en beroof het, is aangekeer.
-
Kankerstorie só vertel
Om vir ’n kind te vertel dat kanker by een van sy of haar ouers gediagnoseer is, is ’n moeilike taak. Nie net verstaan hulle glad nie die stryd nie, maar hulle weet self nie hoe om dit te hanteer…
-
Man van Hawston vas oor moord
’n Inwoner van Hawston is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n man doodgesteek het.
-
-
Gewapende roof in Kleinmond wek kommer
Vanoggend se gewapende rooftog in die stil kusdorpie Kleinmond laat inwoners wonder oor die veiligheid van die dorp.
-
Mans wat huis glo in Hawston beroof in hegtenis geneem
Twee verdagtes wat na bewering by ’n huis in Hawston ingebreek en die inwoners gedreig en beroof het, is aangekeer.
-
Man van Hawston in hegtenis geneem na moord op 53-jarige man
’n Inwoner van Hawston is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n man doodgesteek het.
-
-








