Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Só werk beurtkrag eintlik in die Overstrand-munisipale gebied
“Munisipaliteite het geen insae in die opstel of uitvoer van Eskom se beurtkragskedule nie. Eskom besluit self watter fase beurtkrag wanneer toegepas moet word na aanleiding van die druk op sy netwerk en die huidige opwekkings-vermoë van sy kragstas
-
-
‘Eskom-werkers’ kom glo in huise en steel waardevolle besittings
‘n Nuwe slenter waar boosdoeners hul as Eskom-werkers voordoen, het nou sy kop in die Overberg uitgesteek.
-
Hermanus skud vere reg vir Desember; mense kan aansoek doen vir stalletjies by strande
Desembervakansie is op ons en inwoners het nou die geleentheid om aansoek te doen om goed by strande te verkoop
-
Buurt in Grabouw lyk beroerd
Rooidakke in Grabouw is in ‘n haglike toestand. Eers het hulle nie water gehad nie, en nou is die paaie ontoeganklik en die buurt vuil.
-
Deurbraak vir die polisie
Speurders van die Hermanus-polisie het verlede week ’n deurbraak deur goeie speurwerk en samewerking met die gemeenskap gemaak.
-
Seniors wikkel
Baie mense het in die Covid-19-pandemie en die inperkingstyd onaktief geword – veral in aftreeoorde, wat die swaarste getref is omdat kinders nie hul ouers kon besoek nie en bejaardes in hul kamers vasgevang was.
-
Apply for life skills training
Applications for the Chrysalis Academy three-month training course are currently open until 30 November.
-
Vrae wat spook na moord
Hoewel Tashwell van der Rheede se getuienis belangrike vrae rakende Charlene October se laaste oomblikke beantwoord het, het haar geliefdes baie vrae wat hulle kwel.
-
Crowd opposes bail
Members of the ANC and ANC Youth League demonstrated in large numbers at the Caledon Magistrates’ Court last week to demand that the man accused of killing his ex-girlfriend should remain behind bars.







