Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Babas verwelkom
Die feestyd is verby en vir baie was die Kerstyd en ook Nuwejaar spesiaal toe hulle nuwe lewe verwelkom het.
-
Council appeals for water use restraint
The Overstrand Municipality appeals to residents to use water sparingly.
-
‘Nie ’n plaasaanval nie’
Een verdagte het Maandag op aanklagte van betreding en poging tot moord in die hof verskyn ná ’n voor-val Vrydag (13 Januarie) waartydens sy vermeende makker doodgeskiet en ’n plaaseienaar gewond is.
-
Keep your kids safe
There is growing concern in Hermanus regarding children’s safety after reports of men taking photos of children or approaching parents and allegedly offering money for the minors.
-
Vier mannetjies weg
Die saga rakende die bobbejane in die Overstrand het ’n nuwe wending geneem nadat besluit is om vier bobbejaanmannetjies van die Pringlebaai-trop te verwyder.
-
Geliefde inwoner gemis
Die nuus op 30 Desember van die skielike dood van Jerome Hoffman, ’n bekende en geliefde inwoner van Genadendal, is met skok en hartseer begroet deur nie net die inwoners van Genadendal nie, maar ook dié van Caledon, Myddleton en…
-
Plaasgemeenskap op soek na geregtigheid
Plaasbewoners van Grabouw is woedend nadat ’n man na bewering ’n vrou met ’n skerp voorwerp in die nek gesteek en haar probeer verkrag het.
-
Die klok het die laaste keer gelui vir Gerrie Coetzee
Suid-Afrika het ‘n paar legendariese boksers opgelewer – Vic Toweel, Pierre Fourie, Arnie Taylor, Jimmy Abbot, Mike Schutte, die nimlike Kallie Knoetze.. maar vir my was daar net een Gerrie Coetzee. Rus sag, Ou Grote, jy is ‘n volksheld. Jy…
-
Gemeenskap van Botrivier staan saam vir nuwe skool
Hoewel ’n aantal nuwe ontwikkelings plaasgevind het, het die dorp egter steeds net een laerskool en kinders in hoër grade moet na naburige dorpe reis om ’n hoërskool by te woon
-
Aanval vanoggend toe nie ‘n plaasaanval
Een verdagte is Vrydagoggend doodgeskiet en sy vermeende makker is in hegtenis geneem toe die eienaar van die plaas waar hulle na bewering skade aan infrastruktuur wou aanrig, op hulle […]








