Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Onbekende se beendere langs rivier gevind
DNS-toetse word gedoen om die identiteit van beendere wat op die oewer van die Badsrivier in Caledon gevind is te bepaal.
-
Gemeenskapsaal in wording
Corné Kemp en sy span droom al sedert 2010 van ’n gemeenskapsaal vir die dorp, en – soos hy dit stel: “ ’n Droom wat sedertdien nog nie verwesenlik is nie, maar steeds helder by my bly leef.”.
-
Inwoners moet maar sweet
Inwoners van Hawston moet maar na ’n ander plek vir lafenis teen die hitte gaan soek aangesien die swembad vir die week gesluit is.
-
Man perishes in fire
The police are investigating the circumstances surrounding a blaze that claimed the life of a 40-year-old man.
-
Measles vaccination
Between 6 February and 31 March the Western Cape Department of Health will provide one measles booster immunisation for every child aged 6 months to 15 years.
-
People’s patience runs dry
International human rights laws state explicitly that access to safe, affordable and reliable drinking water and sanitation services are basic human rights.
-
Nuwe kliniek nou oop
’n Nuutgeboude kliniek het sy deure Dinsdag 31 Januarie amptelik geopen om pasiënte te verwelkom.
-
HS Grabouw se sportveld en klubgeriewe ’n nagmerrie
Ouers en oudleerders kan met heimwee terugdink aan die Hoërskool Grabouw wat op sy tyd ’n spogskool met die beste geriewe was. Vandag lyk die rugbyveld, wat ook deur die plaaslike rugbyklubs gebruik word, gehawend – om nie eens te…
-
-






