Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Jong plaaswerker wen prys oorsee
Stil-stil het ’n junior produksiebestuurder van ’n plaas in die Elgin-vallei die Overberg trots gemaak.
-
-
TWK kry bestuurder
Raadslede van die Theewaterskloof-munisipaliteit is gereeld in die nuus – as dit nie is vir tafels wat omgekeer word nie, dan is dit oor ’n bekgeveg tussen verskillende raadslede.
-
Familie in Hawston se nagmerrie – ‘Polisie reageer nie op oproepe nie’
Nadat ‘n gesin van Hawston in huis aangeval is, reageer die polisie glo nie op noodoproepe nie
-
Bejaarde vrou in Hermanus aangeval en van haar selfoon beroof
Buurtwagte en sekerheidsfirmas het nou saamgewerk om ’n man wat na bewering ’n bejaarde vrou aangeval en beroof het, vas te trek.
-
Inwoners van Kaap Agulhas steier onder waterbeperkings
Inwoners van die Kaap Agulhas-munisipale bedieningsgebied sal hul watergebruik drasties moet verminder nadat streng waterbeperkings sedert Dinsdag 1 November in werking gestel is.
-
Multimiljoenrand-sentrum in Hermanus is leier as dit kom by ruimteweer
Die departement van hoër onderwys, wetenskap en innovasie het R70,8 miljoen belê in ‘n ruimte-weersentrum by die SA Nasionale Ruimte-agentskap (Sansa) in Hermanus en elke sent was die moeite werd.
-
K9s sniff out criminals, drugs, abalone
Community Safety and Police Oversight MEC Reagan Allen has lauded the Overstrand Law Enforcement K9 Unit for their role in arresting four suspects in separate incidents. A large amount of drugs and abalone were also seized during these operations.
-
AGS se ‘trolley dash’ help die behoeftiges
Aan die einde van die jaar gaan dit maar broekskeur met almal en verskeie organisasies reik na diegene uit.
-








