Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Botha wys kalmte-beeld
Die mense van Hermanus sit nie stil nie – as dit nie die verskillende aktiwiteite is wat jou elke naweek en selfs deur die week besig hou nie, is dit die omgewing wat verander.
-
Inwoners kikker nog sypaadjies in Caledon vrolik op
Wanneer ’n mens in Chavonnesstraat verby die Caledon-begraafplaas (wat deesdae ongelukkig gereeld onder vandalisme deurloop) ry, kan jy net met verwondering kyk na die pragtige tuin wat Maria Ainsley langs die pad aangelê het.
-
Plase nou geteiken
Een man is ernstig beseer toe vier gewapende mans met klapmusse volgens berigte binne enkele ure op twee plase tussen Botrivier en Kleinmond toegeslaan het.
-
Aanvallers bind slagoffer vas
“Ek is oortuig dis dieselfde groep wat vir die naweek se aanvalle en die aanvalle in die Stanford-omgewing verantwoordelik was; die modus operandi is presies dieselfde,” het Theron verduidelik.
-
-
A wonderful way to save money
Wonderbag recently hosted a community initiative in the Overberg region, where their amazing product, the Carbon Wonderbag, was available to purchase at an incredibly subsidised price of R50.
-
-
Rugbyspeler van Botrivier wat doodgeskiet is, was geliefd
Marlin Gertze het Saterdag vir Botla Fire se tweede en derde spanne op hul tuisveld teen Villagers uitgedraf. Ure later is hierdie jongman drie keer koelbloedig geskiet terwyl hy en van sy spanmaats by ’n smokkelhuis wou drank koop.
-
Hawston wil onwettige vullisstorting hokslaan
Inwoners van Hawston Heights was baie dankbaar toe hulle verlede week wieletjiesdromme ontvang het.
-
Roerende huldeblyke vir kampvegter van vissers, vroue, opvoeding
Honderde mense het Dinsdagaand byeengekom tydens ’n spesiale gedenkdiens vir Maurencia Gillion, die ANC-LP in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP), wat tydens ’n werksessie van die NRP gesterf het.









