Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Geliefde inwoner gemis
Die nuus op 30 Desember van die skielike dood van Jerome Hoffman, ’n bekende en geliefde inwoner van Genadendal, is met skok en hartseer begroet deur nie net die inwoners van Genadendal nie, maar ook dié van Caledon, Myddleton en…
-
Plaasgemeenskap op soek na geregtigheid
Plaasbewoners van Grabouw is woedend nadat ’n man na bewering ’n vrou met ’n skerp voorwerp in die nek gesteek en haar probeer verkrag het.
-
Die klok het die laaste keer gelui vir Gerrie Coetzee
Suid-Afrika het ‘n paar legendariese boksers opgelewer – Vic Toweel, Pierre Fourie, Arnie Taylor, Jimmy Abbot, Mike Schutte, die nimlike Kallie Knoetze.. maar vir my was daar net een Gerrie Coetzee. Rus sag, Ou Grote, jy is ‘n volksheld. Jy…
-
Gemeenskap van Botrivier staan saam vir nuwe skool
Hoewel ’n aantal nuwe ontwikkelings plaasgevind het, het die dorp egter steeds net een laerskool en kinders in hoër grade moet na naburige dorpe reis om ’n hoërskool by te woon
-
Aanval vanoggend toe nie ‘n plaasaanval
Een verdagte is Vrydagoggend doodgeskiet en sy vermeende makker is in hegtenis geneem toe die eienaar van die plaas waar hulle na bewering skade aan infrastruktuur wou aanrig, op hulle […]
-
Polisie ondersoek drie moorde in Grabouw
Inwoners van Grabouw is geskok na die die wrede moorde wat die afgelope tyd in die stil plaasdorp plaasgevind het.
-
Cooperation key to crime fighting
Police in the Overberg worked tirelessly throughout the festive season, executing various operations to ensure the safety of locals and visitors.
-
Crowd demands action
The December holiday was a period of rest and relaxation for most people except those working in law enforcement and the health industry.
-
Enjoy Art in the Park
Hermanus Art in the Park has now returned to its original venue at the Country Market, on the corner of Fairways Avenue and Jose Burman Drive.
-
Bekende visserman verdrink by Hangklip
’n Bekende van die Strand, Clive (Ysters) Williams, was die afgelope feestyd ’n slagoffer van ’n verdrinking nadat die klein bootjie waarop hy was, by Maasbaai naby Hangklip omgeslaan het.







