Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Op soek na spelers
Die Passiespel, wat in April by die Ou Hawe aangebied word, bly ’n hoogtepunt op menige mens se kalender.
-
Hawston-leerders leer meer oor wat om te doen in ‘n noodgeval
Leerders van Hawston Primêre Skool het onlangs geleer hoe belangrik dit is om voorbereid te wees vir ’n ramp – en wat om in die geval van ’n noodgeval te doen – toe beamptes van Overstrand se rampbestuursentrum die skool…
-
Almal het nou die geleentheid om deur die vallei te loop
Almal kry Saterdag die geleentheid om deur Tru-Cape se grond te stap en nie net die lekker appes en pere te proe nie, maar ook dit te pluk.
-
Vliegtuig verloor krag op al twee enjins
Die vliegtuig wat ‘n noodlanding op die R43 tussen Pearly Beach en Gansbaai gedoen het, is glo dieselfde vliegtuig wat Saterdag laag oor Hermanus gevlieg het.
-
R43 gesluit nadat ligte vliegtuig glo noodlanding doen
‘n Ligte vliegtuig het Woensdag (22 Februarie) konsternasie op die R43, tussen Pearley Beach en Gansbaai, veroorsaak toe dit op die pad neergestort het. Dié ongeluk het omstreeks 13:00 gebeur.
-
Safe, effective measles vaccine
As part of nationwide efforts to contain outbreaks of measles, as experienced in several other provinces, the Western Cape Department of Health will make additional booster doses available for every child under the age of 15 from 6 February until…
-
-
Watsons reach out
Every Monday a Caledon couple, Issah and Ruwaydah Watson of CORAHS (Caledon Overberg Rise Against Hunger Scheme), have to find somebody to transport four enormous pots, two two-flame gas burners, a huge gas bottle as well as all the food…
-
Help to keep baboons safe
Eating junk food is bad for people, and even worse for the health of baboons which cannot resist the food thrown away by humans.
-
Cliff Path pioneer honoured
The Cliff Path Management Group (CPMG) has paid tribute to its founder by dedicating a newly constructed bench along the coastal path to its founder, the late David Beattie.









