Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Proactive policing pays off
Proactive policing operations by Gansbaai police, aimed at preventing serious crimes such as murders and sexual offences, have paid off.
-
Oom Pat deur talle onthou
Hy was ’n beminde in die Kaap Agulhas-munisipale gebied en het baie mense se lewe met sy kenmerkende glimlag aangeraak.
-
Begraafplaas kry lewe
Die kwaadwillige beskadiging van begraafplase is deesdae in baie dorpe aan die orde van die dag. Dit is skokkend en onaanvaarbaar, maar ’n verwaarloosde begraafplaas is net eenvoudig hartseer, want dit wys dat inwoners óf weggetrek het óf eenvoudig n
-
Roxy laat die koppe draai en die kameras kliek
Sy stap in die strate van Hermanus asof die dorp aan haar behoort. As jy haar die eerste keer sien, lyk sy soos iets uit die toneel Pretty Woman. Getooi en met selfvertroue laat sy die koppe draai.
-
Fairy-tale world in High Street
When Hélène Truter bought Amulet in 2010 the outside of the building was painted a dull grey.
-
Objections to valuations final in June
Property owners who objected to the new valuations of their properties will receive the outcome of their objections by 19 June.
-
Heidehof ’n jong 60 jaar
Heidehof Tehuis vir Bejaardes in Caledon het op 3 Mei 60 jaar oud geword, en om dié geleentheid te vier, is ’n teepartytjie en musiekkonsert Vrydag 5 Mei vir inwoners en personeel aangebied.
-
Puppet show teaches kids good water habits
Altogether 2 607 learners from Grade R to 3 from schools in Gansbaai (Laerskool Gansbaai and Masakhane, Stanford (Okkie Smuts, Hoopland Academy and Die Bron), Hermanus (Hermanus Primary and Lukhanyo Primary) and Kleinmond (Laerskool Kleinmond) learnt
-
TWK ‘tap nou bloed uit ’n klip’
Dit blyk uit ’n onlangse kennisgewing wat Theewaterskloof-munisipaliteit uitgereik het dat die munisipaliteit in geldelike nood is, en die belastingbetalers sien rooi, of soos een inwoner tereg opmerk: “hulle tap nou bloed uit ’n klip”.
-
Juanicka se ma sê sy sou moordenaar wou ‘choke’
Die feit dat sy suster Juanicka “Nita” Willemse se moordenaar skuld beken het en 25 jaar tronkstraf opgelê is, is vir Elroy Willemse skrale troos.








