Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Mopping-up begins
Disaster management teams across the Overberg remain on high alert even though no further storms bringing heavy rain and gale-force winds have been predicted for the remainder of the week.
-
Jeugdag in Myddleton ’n sukses
Jeugdag word jaarliks op 16 Junie in Suid-Afrika gevier. Verskeie aktiwiteite word gereeld op dié dag vir die jeug van Caledon aangebied, maar hierdie jaar het Myddleton, net buite Caledon, die eerste keer ’n sportdag vir die jeug aangebied.
-
-
Villiersdorpers ruk op teen misdaad
Inwoners van Villiersdorp is nou keelvol vir die hoë misdaadsyfer in hul dorp en het besluit om dié probleem aan te durf deur middel van die Civil Action Movement, wat onlangs gestig is.
-
Young entrepreneurs awarded
The Biggest Deal Plus Awards Ceremony for young entrepreneurs was held in the Caledon Town Hall on Wednesday 14 June.
-
Helpende Hand help om netwerke te bou
Die Hermanus-tak van Helpende Hand bied op 22 Junie ’n eerste spoednetwerk-geleentheid in Hermanus aan. Dit word van 09:00-11:00 by die Grobbelaarsaal in Hermanus aangebied.
-
Amanda Strydom se wenproduksie eersdaags in Hermanus te sien
Die Hermanus Kalfiefees gaan die bekroonde Amanda Strydom met Coenraad Rall Saterdag 8?Julie na Hermanus bring waar sy haar bekroonde State of the Heart gaan opvoer.
-
Hermanus-omgewing steeds sonder elektrisiteit en hele Overberg gaan gebuk onder stormskade
Huise en paaie is oorstroom en groot dele van die Overstrand is reeds meer as 24 uur sonder krag weens sterk winde en swaar reën wat die gebied getref het.
-
Skade aan paaie; Hermanus-omgewing sonder elektrisiteit
Die eerste van ’n aantal kouefronte wat deur die SA Weerdiens voorspel is, het Woensdagnag reeds swaar reën en stormsterk winde gebring, wat grootskaalse skade veroorsaak het.
-
DAK Netwerk vereer Errol Tobias
Caledon se bekende oud-Springbokrugby-speler Errol Tobias het onlangs ’n eretoekenning van DAK Netwerk ontvang vir sy lewensbydrae tot bevordering van sporttransformasie in Suid-Afrika.









