Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Envic van Grabouw het harte geroer met optrede by Idols
Envic Booysen het nie net die beoordelaars met sy nederige persoonlikheid nie, maar ook met sy stem, beïndruk. Nadat dié jong man van Grabouw aan hulle verduidelik het dat hy by ’n hoenderplaas in die Elgin-gebied werk, het hulle met…
-
Huise se mure in Myddleton val in na oorstromings
’n Hele paar huise wat sowat 100 jaar oud is, staan in Bergstraat in Myddleton, maar na die oorstromings is daar nou net ’n yslike gat waar dié muur moes wees, met net ’n paar rye kleibakstene nog as sigbare…
-
Vrou van Caledon vertel van stryd met borskanker
Oktober is Borskankerbewusmakings-maand. Borskanker is die mees algemene vorm van kanker onder Suid-Afrikaanse vroue, sê die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa). Liesl Mouton van Caledon het ’n bietjie langer as ’n jaar gelede die verpletterende nuus gekry dat sy borskanker het,…
-
Drie in hof ná dood van jong man by Rotary Way in Hermanus
Drie mans het verlede Vrydag in die Hermanus-landdroshof verskyn in verband met die moord van ’n man wie se liggaam by Rotary Way gevind is. Een van die mans is van moord aangekla en die ander twee weens die onwettige…
-
Oud-polisieman van Caledon gevonnis
Eric Ntabazalila, woordvoerder vir die nasionale vervolgingsgesag in die Wes-Kaap, het bevestig dat Brendill Davids (44), wat voorheen as ’n konstabel in Caledon gestasioneer was, Woensdag 11 Oktober in die gespesialiseerde kommersiële-misdaad hof in Bellville gevonnis was.
-
Oudleerders van Hoërskool Overberg onthou 60 jaar gelede
Die Hoërskool Overberg se klas van 1963 het ’n reünie op 20 September gehou en dit was ’n groot en belangrike dag in die lewe van 12 oudleerders van die skool.
-
NSRI rescues newborn baby and mom from Struisbaai
For Sr Marthinus this was nothing new as she often assists mothers who go into labour until the ambulance arrives to collect them and take them to the nearest hospital in Bredasdorp, roughly 33 km away. Only this time, the…
-
Matriekmeisie van Overberg vertel van haar stryd om by matriekafskeid uit te kom
Terwyl almal besig was om vir die spesiale aand voor te berei, het Lea gewonder of sy ooit die geleentheid sou kon bywoon, want die Helderstroom-gebied, waar sy en haar ouers woon, was heeltemal van die buitewêreld afgesny.
-
Access remains a problem in and around the Overberg after another storm hits the area
Traffic on the R43 between Botrivier and Hermanus was chaos on Friday with traffic travelling in the direction of Hermanus backed-up all the way from Houw Hoek Pass, while vehicles travelling in the opposite direction were backed-up from Fisherhaven to…
-
Storm hits tourism industry in the Overberg hard
“The tourism and hospitality sector really has been through the wringer over the last few years, but I am heartened by its resilience and unique ability to bounce back.”










