Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Great excitement prevailed at opening of the long-awaited Fisherhaven Academy
Madiba once stated that “it is through education that the daughter of a peasant can become a doctor, that the son of a mineworker can become the head of the mine, that a child of farmworkers can become the President…
-
Buffel steel strandgangers se harte
As daar nou een onderwerp is wat meer aandag kry as die onlangse staatsrede deur president Cyril Ramaphosa en Bafana Bafana se derdeplekoorwinning by die Afrika-beker, is dit Buffel die olifantrob, wat hom op Onrus se strand kom tuismaak het.
-
-
Caledon-inwoner kry tydskrif uit toeka se dae
Die Protea-dienssentrum in Caledon het onlangs laat weet een van sy lede het ’n ou koerant van 1922.
-
Arson or not?
Several fires broke out in a short space of time last week, not only in the Overstrand but the greater Overberg, leading to suspicions of foul play and arson.
-
Battling the blaze
Firefighters are battling the blaze near Buffeljagsbaai and Pearly Beach that continues to blaze out of control.
-
Buurtwag in die Overstrand blus oral brande
AfriForum se Alfa-buurtwag het sy nuwe brandweerwa in Januarie op die proef gestel en gehelp om die verwoestende brande in die Overberg te blus en sodoende gemeenskapslede en hul eiendom te beskerm.
-
Moeder van Riviersonderend stel boek bekend
Sy is ’n ma van vyf en een van haar drome was nog altyd om haar lewe en dit wat sy al in haar lewe deurgemaak het, in boekvorm vas te vang.
-
Skolerugby in die Overberg kry stewige hupstoot
Groot opgewondenheid het geheers toe spelers en bestuurslede van die Hawston Skrik vir Niks-rugbyspan, verteenwoordigers van Tekkie Town en die Boland-rugbyunie verlede week by Mount Pleasant Primêr opgedaag het om rugbytoerusting aan die skool te oo
-
Blinde paartjie van Kaap Agulhas koop ‘n voertuig
Niks kry Cobus McDonald en Diana Nel onder nie, en dié twee is net weer ’n bewys dat omstandighede nie jou lewe moet bepaal nie, maar dat jy in beheer van jou eie lewe en geluk is.










