Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Solidariteit Helpende Hand kuier by tehuis in Hermanus
Lede van Solidariteit Helpende Hand se Hermanus-tak het onlangs by Huis McMillan besoek afgelê en lekker met die inwoners gekuier om hul eensaamheid te verlig.
-
Kaapse forum reik uit na Caledon-rugbyklub
Die gemeenskapsorganisasie Kaapse Forum het Donderdag (25 Julie) ’n groot skenking aan die Caledon-rugbyklub oorhandig.
-
Leerders van Swartberg Sekondêr in Caledon touwys gemaak
Die Verenigde Nasies het 15 Julie in 2014 as Wêreld-jeugvaardigheidsdag verklaar. Dié dag beklemtoon die belangrikheid daarvan om die jeug met vaardighede vir indiensneming en entrepreneurskap toe te rus.
-
Geliefde inwoner van Caledon vier 80ste verjaarsdag
Tannie Anna Badenhorst, ’n bekende en geliefde inwoner van Caledon, wat verlede Woensdag (24 Julie) verjaar het, het haar 80ste op luisterryke wyse ’n paar dae voor haar verjaardag by Die Woud, net buite Caledon, gevier.
-
-
Suster van Hawston-kliniek groet ná 40 jaar
Suster Maria Bailey, ’n geliefde verpleegster en die bedryfsbestuurder by die Hawston-kliniek, het onlangs ná vier dekades in die gesondheidsdiens afgetree.
-
Overberg se ondernemings weer van die beste
Dit is die derde agtereenvolgende jaar waarin die beste ondernemings, dienste en individue vir hul uitmuntende diens vereer word, en net soos die afgelope drie jaar het verskeie ondernemings in die Overberg die kans om met Kfm 94.5 se Best…
-
A wet weekend awaits!
The South African Weather Service (SAWS) has warned that a significant cold front is expected to bring adverse weather conditions over the weekend into Monday (27-29 July 2024).
-
Caledon klop Hawston
Die Caledon-rugbyklub het seker gemaak dat hy die spogregte het nadat die span Hawston die afgelope Saterdag (27 Julie) 18-8 in Caledon verslaan het.
-
HPP assists with arrests
Hermanus police have taken three suspects into custody this month in separate cases that showcase effective law enforcement and public-safety efforts.









