Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Night shelter needs help
Since the Hermanus Night Shelter (HNS) opened on 1 May 2022 it has gone from strength to strength; people opened their wallets and hearts, and many homeless people were helped.
-
GBV themed event
Various speakers spoke on gender-based violence, especially against women, which is rife in South Africa at a Women’s Day event hosted by Suretha van Dyk, a police officer, on Saturday 7 September at the Caledon PPC (Pentecostal Protestant Church).
-
-
Visit Greyton and smell the roses
Greyton is well-known for its beautiful gardens, many of which will be open to the public during this year’s Greyton Rose and Garden Fair.
-
GOOD skop topbestuur by munisipaliteit uit
Maandag is met skok verneem die speaker, onderburgemeester en ’n raadslid van die Theewaterskloof-munisipaliteit is deur GOOD uitgeskop.
-
Kommer heers oor onderwysers in die Overberg
Met klaskamers wat tot oorlopens toe vol is, onderwysers wat ander heenkome oorsee gaan soek en leerders wat aan die kortste ent trek, is die aankondiging dat onderwysposte besnoei gaan word, wyd met skok begroet.
-
MENING | Braai jou steak só vir Braaidag
Dinsdag (24 September) op Erfenisdag gaan die gees-vure behoorlik brand – veral met Nasionale Braaidag wat plaasvind.
-
Sauvignon blanc-wyne in die Overberg presteer
Dit is een van die gewildste wyne oor Suid-Afrika heen en word veral in die somer genuttig.
-
Stook die ‘Atmosvuur’ met Jan Braai se nuwe boek
Die braaimeester en die gesig agter Nasionale Braaidag, Jan Braai, het so pas sy jongste braaiboek, Atmosvuur, die lig laat sien. Die eindproduk is ’n behoorlike bielie van ’n Braaibybel, wat ’n moet is vir enige ywerige buitekok asook vir…
-
Sny van onderwysposte’n onreg
Die aankondiging dat byna 2 400 onderwysers hul poste teen die einde van die jaar sal verloor, veroorsaak groot kommer – veral in armer gemeenskappe waar skole nie kan bekostig om beheerliggaamposte te skep en te finansier nie.









