Nadat die verwoestende brand verlede Vrydag in Grabouw menige mense dakloos gelaat het, het Gift of the Givers, tesame met die Theewaterskloof-munisipaliteit, verlede Dinsdag (6 Julie) komberse, kos en ander produkte aan slagoffers uitgedeel. Hier help die onderburgemeester van TWK, John Michels, die komberse uitdeel. Foto: Mariëtte Strydom


Lofprysing vir Gift of the Givers ná brand

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article