Inwoners en veral die kinders van die mooi dorpie Riviersonderend is Paasnaweek met Paaseiers en lekkergoedpakkies bederf. Dié inisiatief is deur die wyksraadslid P.J. Stander en die takvoorsitter, Justin Johannes, gereël. Die kinders is dit eens dat dit een van die lekkerste Paasnaweke in hul lewe was.


Lekkerste Paasnaweek!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article