’n Brand het Vrydag by Elgin Fruit Juices in Grabouw uitgebreek. Die vlamme het later nie net na Gaffley’s-busdienste se perseel versprei nie, maar ook na die Waterwerke se informele nedersetting. Talle mense van dié nedersetting is dakloos gelaat.Foto’s: Mariëtte Strydom


Inferno!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article