Lente is in die lug en ná goeie reën die afgelope reënseisoen is mense se tuine in die Overberg ’n lushof. Cobus Germishuys het hierdie foto in Bosboulaan in Grabouw geneem, waar die tuin oortrek is met die mooiste kleurrykste blomme. Foto: Cobus Germishuys


Goeie reënseisoen laat tuine blom

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article