Tydens Hermanus Times se pretloop saam met Afdaks-kwekery is geld vir welsyn ingesamel. Vanya Schofmann van Caledon-dieresorg was ook die oggend daar om produkte te verkoop. Hermanus Times het met geld wat op die dag ingesamel is hondekos vir Caledon-dieresorg aangeskaf. Foto: Mitzi Buys

Geld vir dieresorg geïn

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article