VOEL VERE VIR KLERE 

6 September 2025 @ 10:00 12:00

Interessante werksessie vir vroue met die tema: VOEL VERE VIR KLERE vanaf 10:00 – 12:00 by die NG kerk Napier se kerksaal. Leer meer oor watter kleur jou komplimenteer, die regte balans vir jou figuur en modestyle. Die koste is R120, dit sluit in ‘n inligtingspakket, koffie of tee en verversings. Die funksie is ten bate van Diens van Barmharigheid. Kaartjies is by die kerkkantoor, Jenny Maree (081 335 0816) of Isabel de Koker (082 920 6024) beskikbaar.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article