OPWIP-KOFFIEWINKEL

5 September 2025 @ 08:00 17:00

Kuier oor ‘n lekker koppie koffie, tee of vrugtepons en heerlike eetgoed by Huis Lettie Theron se OPWIP-KOFFIEWINKEL. Daar sal heerlike maaltye sowel as smullekker koeke en terte wees. Dit sal in die eetsaal van Huis Lettie Theron in De Goedestraat, Hermanus gehou word. Navrae en bestellings: 073 833 9562 of lettietheron@feedem.co.za

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article