6 September 2025 @ 15:00
Kujira Bonsai Kai hou ‘n WERKSESSIE om 15:00 in die saal van St Peter’s Anglikaanse kerk in Hermanus vir lede en belangstellendes. Bring ‘n boom saam indien hulp of oorplanting benodig word. Vir meer inligting kontak Wander Bester 076.810.0885.
