JOHAN BADENHORST – VOETSPORE

17 September 2025 @ 19:00 21:00

Johan Badenhorst van die bekende televisiereeks Voetspore is die gasspreker by ‘n geldinsamelingfunksie wat by die NG Wes-kerksaal in Caledon gehou word. Kaartjies kos R100 per persoon en sluit ‘n burger in. Die ete is om 18:00 en die gasspreker se praatjie begin om 19:00. Navrae en besprekings: Rianza Joubert by 082 452 8834.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article