BREDASDORP- SKEEPSWRAKMUSEUM se ERFENIS & FEESDAG

27 September 2025 @ 14:00 17:00

Geniet smuller outydse en moderne kos, opwindende perderitte om die blok en stalletjies wat allerlei interessante items verkoop by die BREDASDORP- SKEEPSWRAKMUSEUM se ERFENIS & FEESDAG van 14:00 – 17:00. Kontak Lettu-Ann by 076 712 9026 om stalletjies te bespreek of vir meer inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article