Ná die goeie reën die afgelope tyd loop omtrent al wat ’n dam is oor en breek strandmere deur na die see toe. Die Theewaterskloofdam (foto) is 102,8% vol en die De Bosdam is 100,98 % vol. Foto: Theewaterskloof-munisipaliteit


Damme voller as vol

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article