Die Genadendal-biblioteek het onlangs ’n mylpaal bereik toe hy sy 200ste bestaansjaar gevier het. Selfs die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het die dag saam met hulle gevier. Lees meer op bladsy 6. Regs blaai Winde en minister Ricardo Mackenzie deur boeke oor Genadendal. Agter is Edwin Martinus (waarnemende dorpsbestuurder van Theewaterskloof), Joanna Marzec-Visagie (bestuurder van volhoubare ontwikkeling van die TWK), Sybil Lee (hoof van die TWK-biblioteke) en Cecilia Sani (direkteur van die Wes-Kaapse biblioteekdiens). Foto: Mitzi Buys


Bib vier 200 jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article