Die Grabouw-polisiekantoor was Maandagoggend in rep en roer toe die kiesafdelingshoof van die DA van die Theewaterskloof-munisipaliteit, Isaac Sileku, die kantoor saam met die Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid en polisie-oorsig, Reagen Allen, kom besoek het. Hulle is ook vergesel deur raadslede van Grabouw. Denzil Jacobs, Sammy Fredericks en sers. Mariks Newman was saam met Sileku en Allen. Foto: Mariëtte Strydom
DA en minister besoek polisiekantoor
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.