Nampo Kaap was ná ’n afwesigheid van twee jaar terug in Bredasdorp. Mense van oor Suid-Afrika heen het na die landbouskou gestroom om na die nuutste landboutoerusting en produkte te kyk. Verskillende blommerangskikkings (meer op bl. 12) en lewende hawe is uitgestal. Bo is die Suid-Afrikaanse orpington-kampioen en die unieke hoender se eienaar, Nelmarie Neethling, van Struisbaai. Foto: Mariëtte Strydom

Nampo kraai koning

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article