Die Black Leaves-rugbyklub van Gansbaai blink nie net op die rugbyveld uit nie, maar probeer ook om ’n positiewe bydrae in die gemeenskap te lewer. Die klub het op 23 Januarie skryf­behoef­tes en skoolskoene aan Badisa in Gansbaai oorhandig. “Die oorhandiging is deel van die projekte wat ons klub vir die jaar beplan,” het ’n woord­voerder van die klub gesê. Bianca Booysen (Black Leaves se sekreta­resse) en Adelaide Adams (hulpsekretaresse) het die skenkings aan Jane Frans (middel) van Badisa oorhandig.

Rugbyklub reik uit na ander

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article