Hoopland Akademie in Stanford het aan die einde van November sy prysuitdeling gehou om leerders wat op akademiese gebied uitgeblink het, vir hul prestasies te vereer. Die leerders, onderwysers en gaste het trots die volkslied onder leiding van juffrou Ellen Dunsdon gesing.


Heuglike gebeurtenis

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article