8 000 Morgen destroyed: Thick mist on Tuesday dampened down the enormous veld fire that has been raging on the mountains and low veld on the outskirts of Hermanus since last Thursday. Farmers now count the cost of more than 8 000 morgen of veld destroyed, valuable protea farms burned out, houses and livestock threatened, water sources dried up, telephone lines and fences melted, untold animals and birds killed. The fire was started deliberately, say farmers but the police so far have found no leads on the alleged fire-bug.

Deur geelslang gepik: Martjie, die 12-jarige en oud­ste dogtertjie van Mnr. en Mev. P.W. Nel het op Sondag ’n baie noue ontkoming gehad toe sy deur ’n geelslang aan haar regter-kleintoontjie gepik is. Martjie het in die gang gespeel toe haar moeder ’n harde kreet hoor. Haar dogtertjie, wat erg aan skok gely het, het dadelik haar moeder se aandag op die gevaarlike geelslang gevestig. Martjie is inderhaas na Caledon se hospitaal vervoer. Toe sy by die hospitaal kom, was die gevoel in haar regterbeen byna dood en haar kleintoontjie het erg gebrand.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article