Die tweede ronde van die Grootuitdaag-reeks skop hierdie naweek (Saterdag 1 Julie) af en belowe om groot opwinding op te lewer wanneer die spanne sake uitspook vir die topposisies boaan die punteleer. Die mededinging gaan straf wees aangesien die punteverskil tussen die vyf topspanne op die punteleer skraal is. Safcol van Grabouw is tans heel boaan die nieamptelike punteleer van die Grootuitdaag-reeks in die Overberg met Hawston se Skrik vir Niks-span ’n kortkop agter hom in die tweede plek. Hawston reis Saterdag na Riviersonderend om teen die groentjies in die Grootuitdaag-reeks kragte te meet

Taai stryd skop af

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article