Neil Sandilands, of Bart van 7de Laan, het sy hart op Hermanus verloor. Nie net gaan hy op 1 Julie saam met Albert Frost en Schalk Joubert in die De Wet-saal optree nie, maar hy gaan Onrus nou sy permanente tuiste maak. Lees meer op bladsy 11. Links is Neil (middel) saam met Schalk (regs) en Albert. Foto:


Neil raak rustig in Onrus

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article