Lede van die Volvertroue-dienssentrum in Stanford het Donderdag 22 Junie van Dreyerstraat tot by die Volvertroue-dienssentrum met plakkate geloop om bewusmaking rakende die mishandeling van bejaardes te skep. Deelnemers is deur plaaslike verkeersbeamptes begelei.


Bejaardes hou bewusmakingsveldtog

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article