In die artikel “Almal vuur en vlam oor program”, wat op 17 Julie in Hermanus Times verskyn het, is verkeerdelik verwys na die webtuiste as www.365.com. Die regte webtuiste is www.304.co.za of besoek ook www.InfinitySS.co.za vir nog inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article