Die inwoners van die Tafelronde Herberg in Caledon is onlangs heerlik bederf toe weldoeners aan elkeen ’n pragtige laslappiedeken oorhandig het. Dié kleurryke dekens is deur Hettie Lötter en haar dogter Jonine Lötter gemaak en inwoners kon een kies om by hul kamer se kleurskema te pas. Links wys Irene Cupido (bestuurder van die Herberg), Hettie Lötter, Jonine Lötter en Anna Badenhorst die pragtige deken wat Phillip Daniels (tweede van regs) vir sy kamer gekies het.Foto: Mitzi Buys


Dekens uitgedeel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article