Al het die koue ons die naweek weer na ons komberse en warm klere laat gryp, is daar tog tekens dat die lente hier is. Die kranige fotograaf en Hermanus Times-leser Cobus Germishuys het dié foto van die blommeprag by Franskraal geneem.Foto: Cobus Germishuys


Blomme kondig somer aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article