Cobus Germishuys, ’n inwoner van Strand en die wynbemarker by Kanu-wynlandgoed buite Stellenbosch, het vandeesmaand sy 25ste jaar in die wynbedryf gevier. Hy is alombekend as die “wynengel” en het met groot opgewondenheid ’n skildery van die kunstenaar Amanda Lamprecht ontvang. Lamprecht, ’n inwoner van Durbanville en ’n klant van Kanu, het besluit om Germishuys se mylpaal op ’n gepaste manier te vier met ’n skildery van hom as die “wynengel”.Foto:
‘Wynengel vier 25 j.’
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.